Dear Dagga Couple…
Goeiedag,
Ekt van jul gelees op facebook is nie seker wat julle presies doen nie maar ek kan aflei julle gaan van dorp na dorp om die woord t versprei en dit t help legalise.
My seun is 22 hy werk ni opi oomblik, sy hele lewe bestaan uit dagga! Van sy oe oopgaan tot dit toegaan is dit al wat hy van praat. Hy gebruik al dagga vi 7jr.
Ons bly in *** baai ek wil weet, is daar n moontlikheid dat hy sAam julle kan toer, is daar iewers n plek waar hy kan aansoek om t werk waar dagga is!
My nommer is **** ek sal dit waardeer as jy enige hulp en info vir my kan gee. Ek verstaan daars n plek buite Stellenbos wats iets met dagga t doen het, dink hy hulle sal werk beskikbaar he. Hyt self gese hy sal enige iets doen vir dagga om dit legal t kry.
Dankie
Thank you to our FGA Affiliates who help to make our ongoing content creation possible!
SUPPORT THOSE WHO SUPPORT LEGALISATION